Faculty Member, Sistematiese teologie en ekklesiologie / Systematic theology and ecclesiology
Senior lektor / Senior lecturer
Fakulteit teologie / Faculty of theology
About
Gerrit, senior lektor in sistematiese teologie aan die Universiteit Stellenbosch, het teologie en filosofie aan die Universiteite van Pretoria en Utrecht gestudeer en aan laasgenoemde instelling gepromoveer met 'n proefskrif getitel 'Speaking of a Fabulous Ghost: In Search of Theological Criteria, with Special Reference to the Debate on Salvation in African Christian Theology' (Peter Lang, Frankfurt, 2002). Benewens akademiese publikasies, skryf hy rubrieke vir die 'Kerkbode', die 'Maandblad Zuid-Afrika' en 'Streven', en onderhou hy 'n blog, DinkNet, op LitNet. Hy en sy vrou, Lucia, het twee seuns, Simon en Arend.
Contact Information
| Homepage: | |
| Address: | Dissiplinegroep sistematiese teologie en ekklesiologie, Fakulteit teologie, Universiteit Stellenbosch, Dorp Street 171, Stellenbosch 7600 |
| Telephones: |
021 808 9093 021 880 0846 |
| IM: | gerrit.brand3 |





